skip to Main Content

Die span van The Barn @ Redstone is net die beste!!! Baie dankie dat julle ons troudag so spesiaal gemaak het en werklik die ekstra myl geloop het. Julle venue is baie mooi, uniek en stylvol. Julle skep ‘n warm en gemaklike omgewing. Ons sal julle enige tyd aanbeveel . Weereens dankie aan julle Simone, Stefan en jou ma dat julle elke dag die pad saam met ons gestap het!!!

Back To Top